Anmar Rust
HTS Drostdy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek droom al oor my matriekafskeid rok van Graad 9 af. Ek het geweet ek soek iets met blomme maar het nooit geweet presies wat nie. Ek het op pintrest geloer en afgekom op my droom rok. Dit is n 3D lap wat beteken die blomme is bo op die matriaal en daar is 3 lae van materiaal. Ons kon die materiaal nerens in Suid Afrika kry nie maar my liefste ma het aanhou soek en my droom rok by Vivion Dresses se online webwerf in Amerika gevind. Met so paar verstellings was dit my droom matriekafskeid rok.