Ankia van Schalkwyk

Hoërskool Landboudal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is wit met n verskeidenheid kleure regoor. My swaar se dit lyk soos n gesmelte roomys. Hy dis styf bo aan my lyf en versprei uit na onder met n halwe snit aan die linkerkant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Landboudal

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het eintlik glad nie gedink ek sal met so n rok matriekafskeid aanpak nie, my plan van die begin was vir n bloed rooi rok of n oranje rok wat styf om my lyf sit, en toe ek die rok sien, toe is is dit asof ek net dadelik geweet het hy is die een.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is virseker die verskillende kleure.

Datum van matriekafskeid?

2024-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media