Ankia De wet
Parel Vallei Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok het n baie tydlose gevoel, sterk lyne word gevorm deur vertikale lyne. Jy kan nooit verkeerd gaan met n ‘bold’ kleur nie. Dis belangrik om my vel kleur en features in ag te neem, sodat die rok kan ‘pop’
Ons het die rok n bietjie langer agter gesny vir drama en ook n hakkie vir later die aand om gemaklik te dans. As mens gemaklik voel in jou rok lyk jy ook nog mooier!
My rok is gemaak deur ontwerper Lena Lisa.