Anke van Reenen

Hoerskool Linden

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het toevallig eendag hierdie materiaal raak gesien en dit was die laaste op die rol Ek het daar en dan besluit my Ouma wat al 72 is moet hierdie rok maak daar was nie n ontwerp nie .My ouma het net die materiaal neer gele en begin met wat sy die beste weet van klere maak .Ek is so trots op die eind produk wat my Ouma met die materiaal reg gekry het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media