Anke Gildenhuys

Hoërskool Langenhoven in Riversdal

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is n plaasmeisie wat hou van eenvoud. Frilletjies en die oorbeklemtoonde vertoon van n rok, staan my nie aan nie. Ek wou iets elegants dra, wat my persoonlikheid en lyf sou komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Eenvoud, maar tog iets vir die oog

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sy blinkers wat oral was, maar nie teen mekaar gestaan het nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media