Anke Blom

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is nie n model tipe meisie nie…..tog maar net heel natuurlik. Ek wou graag soos n prinses voel en lyk op ons spesiale matriekafskeids dag. My ma sê ek kort net die koets ( wat orals uitverhuur was)dan was ek nou die regte egte prinses Aspoestertjie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media