ANJIKE VAN TONDER
Hoerskool Hoogenhout
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is soos ek uniek en anders.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Grasslands conference venue
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets he wat uitstaan en n "statement" sou maak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die onderste gedeelte wat kan draai en swaai.
Dit het my soos n gr.1 dogtertjie laat voel wat speel sy in 'n prinses.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20