Anja Esterhuysen

Hoërskool Stellenberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 'n noupassende rok vol kralewerk gedra. Dit is elegant en gesofistikeerd. Die lae rug het veral die oog gevang.

Die koningsblou komplimenteer my ligte gelaat en blonde hare.

Ilse Roux Bridal het my droom rok ontwerp en gemaak. Die rok het my perfek gepas en dit het my baie selfvertroue gegee!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media