Anja du Plessis

Hoërskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het sakke gehad! 😱 Die rok was my droomrok, 39 Dresses het my idee omskep in ‘n droomskepping wat my wildste verwagtinge oortref het! Ek was mal oor die kant, die sakke, die kleur, die plooitjies, selfs die soom en die geluid as hy draai het my soos ‘n prinses laat voel! Ek het my aand vreeslik geniet, al was dit koud!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Randburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets anders gehad het, die rok, kleur en kant was perfek vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kant bo! En die sakke…

Datum van matriekafskeid?

2024-09-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media