Anique Mouton
La Rochelle Girls High school Paarl



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n blou halternek rok met sequins oorgetrek, oop rug met blaartjies op nude netting vasgewerk, slip voor met n sleep gekies.
Die hele rok komplimenteer nie net my oe, hare en figuur nie maar ook my persoonlikheid van eenvoud, vrolikheid, elligansie en n bietjie bling, want ek glo in die hemel skitter alles.
My ontwerper Ilse Roux het dit bemeester om my soos n ware prinses te laat voel.
En my glimlag het dit alles bevestig….