Anika Vorster

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het in die verlede al baie rokkies gehuur by Jolandi van Jolache Couture . In Februarie het ek n Valentynsbal rokkie gaan soek en soos ek rondkyk hang my droom matriekafskeid rok voor my en pas my perfek .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Klassieke elegansie soos n Vogue model van destyds .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe perfek hy vir my gepas het en hoe mooi ek in hom gevoel het . En al die komplimente wat ek by mense gekry het .

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media