Anika Maree
Hoërskool Brandwag
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die ontwerp is n Jumpsuit met die ulisie van n rok met die romp wat om dit pas en dan afgehaal kan word wanneer gedans word.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Brandwag
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Was voorgestel deur ontwerper. Om my persoonlikheid uit te laat staan. Klasiek stil ma tog bietjie "different".
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die Bo stuk met Lang kant moue.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18