Anika Holtzhausen
Hoërskool Nylstroom



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Toe ek die rok sien toe weet ek dis die een vir my. Was mal oor die lang slit en toe besluit ek op die kantbroekie wat moet uitsteek. Die bokant was besonders en het perfek by my gepas.