Anika Cornelius
Durbanville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok is ontwerp deur Eldie Marais (bekend in Durbanville vir die maak & ontwerp van beeldskone matriekafskeid rokke). Ek het die oorspronklike idee van “pin” op my “Pinterest” gekry en dit aangepas tot my voorkeur. Ek is verlief op die blou-pers kleur van die rok en die fyn details wat dit net meer persoonlikheid gee.