Anica Bekker
Hoërskool Rustenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het ek so gekies om uit te staan en anders te wees en te lyk…My rok is self gemaak deur my ma en my Ouma en daarom is my rok vir my so spesiaal en na aan my hart…ek het op die kleur wit en rooi besluit omdat dit vir my n Baie mooi kleur kombinasie is en omdat dit kleure is wat nie Baie gekies word nie. Daar is in totaal 151 Blomme op my rok en elke blom is met die hand gemaak en bevat n pereltjie in middel. My toppie se Kant is stukkie vir stukkie uit gesny en soos n legkaart by mekaar vas gewerk om perfek volgens my liggaam te vorm.