Angelize Fourie

Impaq

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag n unieke rok hê wat net vir my gemaak is, stylvol en elegant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hans Moore

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag uitblink. My insperasie vir my rok was n perfekte voorbeeld van myself, vrolik en glinsterend.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is dat ek die onderkant gedeelte kon afhaal vir na die formaliteite.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media