Angelique Toerien

Merensky

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het reeds my hart verloor op die rokke van Inene Fleishman sedert ek verlede jaar haar skeppings bewonder het. Die ontwerp bestaan uit ‘n sprankelkantkorset met 3 dimensionele blom detail en ‘n oesterpienk satynoorvouromp met blomdetail. Die idee van die skepping was om my innerlike te weerspieël sodat ek kan blom van mooi op die aand waarvan ek droom sedert ek kan onthou. Ek het dit afgerond met ‘n perelhangertjie en -oorbelle en bypassende rondering blomoorbelle.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media