Angelique Fogwill
Hoërskool Bellville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was vasgevang in 'n penarie, ek kon nie besluit of ek 'n lang-of kort rok wou dra na my matriek afskeid toe nie.
In plaas daarvan om die een of die ander te kies, het inspirasie my gelei om my idees te kombineer.
Vir die aankoms sal dit 'n lang rok wees, geinspireer deur al die kinder fee prinsesse, maar ek sal dans soos 'n balerina in my kort rokkie.