Angelica Janse van Rensburg
Hoërskool Jeugland



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Vir jare het ek vir die perfkte rok gesoek en kon nooit die regte een kry nie totdat ek my ma se matriekafskeid rok gesien het wat 26 jaar oud is! My ma se rok was perfek gewees en dit het die hele dag net meer spesiaal gemaak. My droom het waar geword net om die rok te dra op my spesiale dag.