Angelica Campher

Strand hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is volgens my eie styl gemaak. Emeraldgroen, vloeiende satyn materiaal, maxi lengte.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie van Pinterest gekry.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok was toe ek dit op die dag van my matriekafskeid kon aantrek en soos 'n prinses kon voel.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media