Angel Mahlangu

Hoërskool Hugenote

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na tydskrifte deurblaai en Realiteit TV-programme kyk het ek uiteindelik 'n unieke meesterstuk gevind wat my persoonlikheid beskryf wat geïnspireer was deur Chioma van Real Housewives of Lagos
"Sometimes you just have to throw on a crown and remind them who they're dealing with." – Marilyn Monroe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media