Aneleh Coetzee
Hoërskool DF Malan



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok, deur my matriekjaar, self ontwerp en self gemaak. Die ontwerp is eenvoudig gehou omdat die lap die hooffokus van my rok is, ek het spesifiek die blou satyn gekies omdat dit die lig so vang dat die materiaal n lewe van sy eie het. Fyn swart net is bo-oor gesit om diepte aan die rok te gee.