Anel Meneses

Hoërskool Heilbron

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het navorsing gedoen aanlyn en het op hierdie patroon afgekom en was dadelik Mal daaroor. Ons het die patroon vir ñ dame gewys en sy het dit geteken en ñ werklikheid gemaak en die eerste keer wat ek die rok gesien het, was dit asemrowend mooi.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd gedroom oor die matriekafskeid, om soos ñ prinses te lyk op die spesiale dag. Toe ek navorsing gedoen het en op die patroon afgekom het, het Ek geweet hierdie rok is die een wat my soos ñ prinses gaan laat lyk. My inspirasie was om ñ rok te kry wat uitstaan en uniek is spesiaal vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die patroon op die rok, wat tot agter op my rug gegaan het en die kleur van die rok wat perfek gepas het. Die sagte materiaal en die gleuf wat gewaai het in die wind

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media