Ané van Wyk

Hoërskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Mens kan nooit verkeerd gaan met 'n swart rok nie, maar ek wou iets anders tot die rok bring met die kies van my geborduurde materiaal en die effek wat die herhalende patroon op die oog het. Ek love my rok en ek voel dit beeld my uit, want ek dra die rok, die rok dra nie my nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media