Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het 'n nousluitende silhoeët met 'n lae rug en sleep. Die hele rok is simmetries ontwerp. Die gesentreerde slip eggo die illustrasie van die lae halslyn. Daar is fyn kraletjies random die halslyn vasgewerk.
My ontwerper (Ilse Roux) het die asimmetriese geborduurde material met die hand gemanupileer, sodat die bolyf slegs dun strepies het wat uit een punt loop.
Twee stukke mesh drapeer vanaf die skouers.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Df Malan
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok is geïnspireer deur die glans van die vyftiger jare, gekombineer met 'n moderne koninklike styl.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is defnitief die agterkant met die mesh wat vanaf die skouers drapeer en ek hou ook baie van die kraletjies rondom die halslyn.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19