Ané Mills

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is van Livia and Co en ek het dit gekies omdat dit presies was wat ek in gedagte gehad het en dit het my soos 'n handskoen gepas toe ek dit aanpas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my rok gekies om die mooiste in my uit te bring en my unieke persoonlikheid en persoonlike styl te weerspieël. Dit moes gemaklik wees maar gepas wees vir die glansgeleentheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok se materiaal en kleure was perfek om my kurwes af te wys.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media