Ané Markgraaff

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis ʼn betowerende Lilac Princess rok met ʼn visie van elegansie. ʼn Vol vloeiende romp met lae tule, perfek om te draai. Die bostuk is subtiel versier met kraletjies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Onder my vriende en familie word ek nie geken as ʼn meisie wat rokke dra nie. My ma se grootste wens was dat ek ʼn rok moet dra vir my matriekafskeid. Ons het ʼn afspraak gemaak by Scarlett Fashion in Somerset-Wes om te gaan kyk watter rokke daar was. Daar kon ek 5 rokke kies om aan te pas. Die heel laaste rok wat ek aangepas het was hierdie rok. Ek het dadelik my hart verloor op hierdie rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset gedeelte van die rok was vir my die mooiste. Vleiend sonder om te veel te wys. Dit het my soos n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media