Ane Janse van Vuuren

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het iets fyn, vroulik en spesiaal gesoek. Ek het Zoureka Smith – wat baie geduldig was – van Bloemfontein gereeld besoek om uiteindelik n keuse te maak. Die keuse van materiaal was op die einde moeiliker as my rokkeuse.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media