Ane Hartman

Hoerskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag iets elegant, eksentriek en vroulik hê met 'n tydlose blink afwerking. Ek het presies geweet hoe ek wil lyk om ongelooflik spesiaal te voel en my ontwerper het dit 100 % reggekry.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoerskool Driehoek

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie rond gesoek en die finale rok wat my inspireer het was 'n ontwerp wat ek op Instagram gesien het en verander en aangepas het om my eie te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die unieke afwerkings met kant en blink en die deurskynende rug.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media