Andri Brits

Augsburg Landbougimnasium

Tuisdorp

Aurora

Skool

Augsburg Landbougimnasium

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is n pragtige skepping wat ek by That's the Dress in Bellville raakgeloop het.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om vir die spesiale aand te voel asof ek die wêreld kan verower. Ek wou prinses mooi lyk met styl en sonder om my integriteit prys te gee. Die rok het die eerste oomblik toe ek dit aanpas vir my laat voel dat ek en net ek in die rok pas.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok het my persoonlikheid laat uitstaan. Konserwatief maar ongelooflik baie pret. Die rok was presies wat ek al van gedroom het vandat ek n klein dogtertjie was. Die komplimente oor my rok was alles net n bonus, want in my hart het ek soos n prinses gevoel.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My instap op die rooi tapyt.

Planne vir na matriek

Ek gaan verpleegkunde studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Frummelfroepie

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media