Anchen Duvenhage

Hoërskool Hartswater

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd geglo "less is more". Ek wou n eenvoudige ontwerp gehad het met WOW materiaal. Ek dink my rok is presies dit wat ek ingedagte gehad het. Ek wou ook n rok gehad het wat gemaklik is, sodat ek die die aand kon geniet het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Hartswater

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou hê dat my rok moet lewe, daarom het ek die helder kleur gekies. My rok weerspieël jeugdigheid, lag en vrolik wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur was alles en meer.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media