Ananke van Rooyen

EduPro Tuisonderrig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het ons onkant verras toe ek hom as geskenk (om te leen) MET bypassende skoene!!! by 'n familie lid kry! Squeeeee!!! Behalwe dat hy my soos 'n handskoen gepas het, het die roosgoud kleur perfek my blas vel gekomplimenteer. Van die oop rug tot die mini onder rokkie was dit 'n perfekte, gemaklike uitrusting! Ek kon nie vir beter gevra het nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd ñ rok gehaat het wat my persoonlikheid sal komplimenteer, ek het gedroom oor die dag en my droom het waar geword, ek het ñ mermaid rok gesoek wat BAIE blink wat die meeste sal uitstaan. Ñ mermaid rok was nog altyd my oog punt dit is iets wat vir my uitstaan en bietjie anders is en ek dink dit komplimeneteer my persoonlikheid net perfek. Ek sal enigetyd die dag oor doen net om die mooi rok weer te dra!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defintief my oop rug en die kleur van my rok

Datum van matriekafskeid?

2024-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media