Anandie de Waal

Hoër Meiesieskool Bloemhof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is in n donker navy blou gedoen met corset bokant en n val en slit op die linkerbeen. Agter is daar voue ingesit vir ekstra detail. Die rok is tydloos en elegant en het al my verwagtinge oortref!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bloemhof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n foto van n soortgelyke rok meer as n jaar gelede op Pinterest gesien en dadelik geweet dat ek dit wil ‘namaak’ vir my matriekafskeid. Ek wou iets hê wat klassiek is, waarin ek gemaklik sal voel en wat by my sal pas en koppe sal laat draai. Ek dink my rok het al die bogenoemde vereistes nagekom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van die rok was die val voor by die slit. Dit was eintlik wat die hele rok gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media