Anabella Barreira

Woodlands International College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n meerminrok. ​​Dit pas pragtig by my lyf. Dis 'n rok wat ek gekoop het

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Woodlands International College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

A foto wat ek lank gelede gesien.Die rok was die selfde kleur,goud.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat ek pragtig gevoel in my rok.Dit het my mooi gepas .

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media