Amy Horn

Hoërskool Montagu

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het geweet ek wil my rok lank en swart hê maar ek wou iets ontwerp wat ek geweet het niemand sal dra nie en ek wou gemaklik voel met my keuse , toe ek die rok ontwerk het het ek geen idee gehad waar om te begin nie , maar soos die tyd aangestap het , het die hele prentjie gevorm , my rok moes n “slit” hê en ek wou die corset-deel van die rok deurgesigtig gehad het , ek was bekommerd dat ek nie daarvan sou hou nie of dat dit nie by my sou pas nie maar op die ouend van die dag het ek die rok gelief en dit het my baie mooi laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja - 08/03/2024

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was “mafia” style , ek het geweet ek soek n swart rok van die begin af en ek wou gehad het dat die rok totaal en al n “show stopper” moes wees , ek het baie lank ek hard gedink aan elke detail van die rok , van kop tot toon , die rok se bô-kant moes deursigtig wees met n “slit”.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kan nie net een specifieke deel kies van my matriekafskeidrok wat my gunsteling was nie , elke deel van my rok het mekaar so mooi gekomplimenteer en my so mooi laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2024-03-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media