Amy Fröhlich
C & N Meisieskool Oranje
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeidrok is ontwerp deur Casper Bosman, dit is n kombinasie van verskillende skakeurings maar die hoofkleure is ligte rooi, pienk en wit. Dit het n gedetailleerde korsettop met ń “sweetheart neckline” en n romp wat die ombre effek mooi gewys het as ek sou beweeg of dans die aand.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
C & N Meisieskool Oranje
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag gehad het die rok moet eg wees aan my en by my persoonlikheid pas. Ek wou n rok gehad het wat vleiend aan my sit maar waarin ek baie pret die aand van die afskeid in kon hê.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die gunsteling deel van my rok was die ombre effek daarvan. As ek sou draai of beweeg deur die aand het dit die effek baie mooi ten toon gestel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19