Amy Broekman
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n helderkleurige rok met n unieke “twist” hê wat my persoonlikheid weerspieël . Die rok is n balrok styl rok met n strik , wat afgehaal kan word . Ek wou n rok gehad het waarin ek gemaklik kon wees en kon rond beweeg maar dit moes terselfde tyd aandag trek .
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Noordheuwel
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets dra wat uitstaan in beide kleur en styl en wat koppe sou maak draai ! Ek het nog nie baie rokke gesien in so kleur nie en ek het dadelik verlief geraak op die pink . Ek het n paar idees op my Pinterest Board gehad en my rok bestaan uit n kombinasie van daardie idees . My romp is van satyn gemaak en die korset is van “beaded” materiaal gemaak
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Beslis my strik ! Die strik van my rok kan afgehak word om die rok “strapless” te maak . Die strik het n vloerlengte sleep gehad want saam met my rok gevloei het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20