Amorise Pienaar

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok self ontwerp. Dit beeld my persoonlikheid , liefde vir die natuur en lewe uit.
Ilze Delport wat my rok gemaak het het ure lank gesit om elke blom self te maak.
Dit is werklik die rok waaroor ek gedroom het as klein dogtertjie.
Ek voel so geseënd om vir my spesiale dag so pragtige rok te kon dra

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media