Amoré Van Tonder
Hoerskool Parys
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dis n Baie Unieke en Elegante Rok ,ontwerp en gemaak deur die Bekende Designer Lizan Zondagh Couture. Hierdie Rok het my Soos n Handskoen gepas... Ek het Nog nooit soveel Komplimente op een dag gekry nie. Ek het werklik Soos n Prinses gevoel. So dankbaar om so n Mooi Rok te kon dra.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Parys
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Elegant en n "One of a kind" tipe Rok😄
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My Oop Rug gedeelte was Baie fyntjies en klassiek!!!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20