Amoré Pretorius
Hoérskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Elegant en tydloos was my mikpunt. Swart is klassiek en die silver afwerkings maak die rok elegant en mooi afgerond.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoérskool Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou baie graag 'n klassieke tydlose rok laat ontwerp. Hierdie jaar se mode was baie kleurvol.
Ek het swart gekies omdat dit nie sommer oud modies raak nie.
Die silver afwerkings was om fokus punte op die rok te skep wat 'n blywende indruk sou na laat.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rug was my gunsteling deel, dit was uniek maar tog onvergeetlik.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19