Amore Gerber
Nelspruit Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My verduideliking oor my rok is n one-piece broek en top met n lang blou slee aan die agterkant. Die rede vir my ontwerp keuse is omdat dit my mooi rug en bene beklemtoon
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Nelspruit
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok het gekom toe ek deelgeneem het aan Mnr en Mej NHS. Lynmarie Griffioen klere ontwerpster het spesiaal rokke vir daardie glans geleentheid ontwerp vir al ons deelnemers. Van daaraf was ek mal oor die blink royal blue materiaal en hoe mooi die top ontwerp my rug beklemtoon het. Geel laat my altyd dink aan die son en hoe dit lig bring vir ons wêreld. As die strale soms deur die wolke kom lyk dit soos goud. Daarom dan dat ek besluit het op goud en royal blue. Die kleure en ontwerp van die rok laat my dink aan n Egiptiese Godin.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My hele matriekafskeid rok is baie spesiaal vir my. Maar as ek defnitief n gunsteling deel moet uitsonder van my matriekafskeid rok sal ek sê my top. Want dit beklemtoon my mooi skouers en rug is.
Datum van matriekafskeid?
2024-07-20