Amoré du Toit

Hoërskool Diamantveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is driekwart lengte met lang moue. Dit is 'n vuil pienk kleur met klein blomme op die onderste deel van die rok. Ek was geïnspireer deur siloeëtte wat populêr was in die 1990's.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Diamantveld

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geïnspireer deur 'n rok wat verskyn het in Emanuel Ungaro se 1999 lente "Haute Couture" modevertoning in Parys. Die mode van vorige dekades het my nog altyd inspireer, veral die van die 90's.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die siloeët daarvan. Die materiaal het net-net nie my figuur omhels nie wat n vloeiende siloeët geskep het. Dit is gesofistikeerd en delikaat terwyl dit steeds sag en "feminine" is.

Datum van matriekafskeid?

2024-04-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media