Amoné Brits
Hoërskool Overkruin



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het alreeds in Gr8 geweet ek wil glitter, ek wil mense se asem wegslaan, en ja ek wil DIE meisie met die wit rok wees.
Ek wou gemaklik maar ook anders wees. My rok skree my persoonlikheid. Die rok is sag, vroulik en vol glitter en glam….maar as die romp waai…is dit "party time"… ek hou daarvan om mense te verras, en is onvoorspelbaar.