Amelda van Helden

Gelofte Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se borsstuk was van glinsterende kristalle bo-oor die materiaal vas gemaak wat alles met die hand ingewerk was die borsstuk is n korset en is vas gesnoer met n lang satyn lint en bied ook n liefljng neklyn om die ideale prinses uibeelding te skep. Met 7 lae materiaal om my die prinses effek van die romp te gee waar die boonste laag van organsa patrone en klein glinsterende stukkies gemaak is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Gelofte skool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriek afskeid rok was om soos n prinses te lyk die hele aand deur en om buite my gewone styl te kies om almal te verbaas. My insperasie was om soveel as moontlik glinster in my rok in te kopereer maar steeds elegant te lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was alles maar as ek een weergawe moes kies was dit definitief die borsstuk van my rok omdat daar geen ander soos dit bestaan nie dit het my drome om baie glinster op my rom te he elegant gemaak en het my gemaklik en gelukkig maak voel omdat daar geen krapperige gevoel plaas gevind het nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media