Amé Pretorius

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is iets besonders dit het my soos n prinses laat voel en lyk.
Die kleur het nie net my oe gekomplimenteer nie maar het my velkleur met my blonde hare en blou oe goed gepas, styl en kleur gewys.
Ek het die styl gekies want dit is mooi en iets besonders met die mooi detail op die bo kant en so ook op my moue iets anders as die allerdaagse styl.
Met al die komplimente wat ek ontvang het ” Besonderse mooi rok, baie mooi model” dink ek se die rok dit self.

My rok gemaak deur Janine Human in Pretoria
My grimering en hare deur Elmaré Harvey in Centurion
My fotos is geneem deur Selma Nieuwoudt in Centurion

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media