Amber Fortuin
Paarl Girls High
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Viola Chan ontwerp gekoop by Bride&Co. Prompurple eenskouer elegante rok met Kant, blomme met 'n pêrels en silver effek.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets het wat gemaklik is maar tog die oog sal vang. Nie die ordinêre nousluitende rok. Blomme wat bietjie dimensie gee en die pêrel is wat simbool is van iets moois wat binne ons almal is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat dit sakke het, ek kom gemaklik my selfoon en lipstiffie daar in bêre.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18