Aloné Arnoldi
Ermelo Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Cinderella moue was die enigste moét vir my Matriekafskeidrok. Thomas Webb Couturier het vir my 'n unieke rok met eenvoudige lyne en min detail wat by my persoonlikheid pas ontwerp. Burn Orange was die perfekte kleur vir 'n laaste kinderlike uitbundigheid, die snit en geleentheid. Klarissa Joubert wat Januarie 2021 by Orania verdrink het was altyd vir my 'n groot inspirasie en ek het haar nagedagtenis geëer deur haar naam op my mou te graveer.
Thomas se idee vir my rok is geinspireer deur Pre Raphaelite Painting Flaming June deur Sir Frederic Leighton.