Allené Albertyn

Hoërskool Pietserburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou baie spesiaal voel, miskien soos a Bravo gas aanbiedster maar defnitief met die nodige selfvertroue want ek het alleen na ons matriekafskeid toe gegaan. Ek en my ma is na Megan van Crystalblossom toe. My rok moet die verpersoonliking van die "beste ek wees met die klem op "minder is meer". Ek het nie werklik 'n kleur ingedagte gehad nie en was ook tussen style. Ek het geglo as ek die regte materiaal vind dit ook die inspirasie vir die styl van die rok sal wees, en werklikwaar, die hoop het nie beskaam nie. Daar was nie einde aan idees tussen Megan, my ma en ek nie. Ons was die skeppers van hierdie pragstuk. Hierdie rok met die minimum opgesmuktheid getuig van stylvolle eenvoud......

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Pietersburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou baie spesiaal voel, miskien soos a Bravo gas aanbiedster maar defnitief met die nodige selfvertroue want ek het alleen na ons matriekafskeid toe gegaan. Ek en my ma is na Megan van Crystalblossom toe. My rok moet die verpersoonliking van die "beste ek wees met die klem op "minder is meer". Ek het nie werklik 'n kleur ingedagte gehad nie en was ook tussen style. Ek het geglo as ek die regte materiaal vind dit ook die inspirasie vir die styl van die rok sal wees, en werklikwaar, die hoop het nie beskaam nie. Daar was nie einde aan idees tussen Megan, my ma en ek nie. Ons was die skeppers van hierdie pragstuk. Hierdie rok met die minimum opgesmuktheid getuig van stylvolle eenvoud......

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het soos 'n Egiptiese godin gevoel en Cleopatra van ouds met al haar swier kon nie so mooi voel soos ek met ons matriekafskeid nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media