Alissa Grobler
St Mary's DSG
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Alissa wou vir haar eie matriek rok elegant gaan. Sy het nog altyd van die 'minder is meer' slagspreuk gehou en wou altyd hê dat sy die rok dra en nie die rok vir haar dra.
Die rok is vir haar tydloos - sy hou van die idee dat sy die rok 10 jaar terug sou kon dra en selfs in 10 jaar se tyd dit ook kon dra.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
St Mary's DSG
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Alissa het 'n foto van 'n trou rok gesien wat vir haar so eenvoudig nog pragtig en 'stunning' lyk dat sy geweet het omdat sy lank is sy die rok sou kon dra en waarde gee.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Hoe die romp so mooi gevloei het en hoe eenvoudig tog effektief die hele 'look' was.
Eenvoudig tog 'stunning'
Omdat sy lank is kon sy die voller romp dra en omdat dit 'n twee stuk (romp en top) is - kan sy dit ook op verskillende maniere dra - sy het dit top uit gedra na die Matriekafskeid met haar denim en het geweet nie ander sou kon hulle 'rokke' saam uit dra na die dans.
Datum van matriekafskeid?
2024-02-23