Alisha Nel

HaMakom Privaatskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het vir verskeie idees op Pinterest gesoek en toe so drie idees in een rok ingesit. Tannie Johanetha wat my rok gemaak het, het vanaf die foto's my rok ontwerp. Ek het saam met my ma en die tannie my materiaal gaan kies en was mal oor die kombinasie van materiaal, kant en kleur. Sy het my rok perfek vir my gemaak en dit het presies uitgekom soos ek die prentjie in my kop gehad het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media